Tuesday, September 15, 2009

Vroue vereniging




Ek is onlangs gevra deur die plaaslike vroue vereniging om 'n praatjie te hou oor my fotografie. Ek het sommer heel ge-eerd gevoel en gespring na die geleentheid. Chrizelle het die funksie gehou en daar was omtrent genoeg koek vir die dorp :) Dit was heerlik om 'n paar nuwe gesigte te ontmoet en te gesels oor 'n koppie koffie. Hier is Chrizelle saam met 2 ander van die vrouens wat die geleentheid bygewoon het.

No comments: