Sunday, February 28, 2010

Wedding Preview: Ingrid en Reon by Kleinevalleij



Alles was net stunning aan hierdie dag gewees! Die bruid, Ingrid, het pragtig gelyk in haar rok met die fyne details oral oor. Die tafels, alles was net prentjie mooi gewees! Hier is net 2 van die fotos vir 'n voorsmakie - ek sal later nog baie opsit!

Dit was ook die eerste keer wat ek op Kleinevalleij in Wellington fotos geneem het - dit is 'n nuwe trou venue, ek dink hulle is al rondom 'n jaar aan die gang...maar absoluut beautiful venue. Ek was baie beindruk. Ek sal later die week fotos opsit van Kleinevalleij.

Friday, February 26, 2010

Wedding: Debbie and Scott































This beautiful couple got married at Natida just outside of Durbanville...on probably one of the hottest days this summer. We were boiling during the ceremony but it did become a beautiful mild evening....It was so easy to work with Debbie and Scott, taking the photographs, both of them are natural posers (i mean that in a good way :) and extremely photogenic!