Friday, February 5, 2010

Wedding: Jeanette en Frankie












































Dit is verseker van my gunsteling troufotos wat ek al geneem het. Daar het net so baie mooies uitgekom...maar hoe dan ook ander met so mooi couple!

1 comment:

Jeanette said...

Wow!!Baie dankie Adene!Die foto's is ongelooflik mooi en het regtig my hoogste verwagtinge oortref (en met al jou mooi foto's het ek reeds sulke hoƫ verwagtinge gehad :) Jy het ons spesiale dag perfek vasgevang, en ek en Frankie waardeer dit onsettend baie!Dankie ook dat jy alles so lekker en gemaklik gemaak het...jy mag maar!