Friday, January 29, 2010

Hanli en Jaco met hulle kiddies



















Dit is die 2de keer wat ek vir Hanli, Jaco en hul kinders afneem. Ek geniet dit regtig baie om weer families te sien wat ek in die verlede afgeneem het. Ek het na hul huis gegaan in Boschenmeer waar ons die sessie gedoen het - en ook toe bietjie buite rondgestap vir meer natuurlike fotos!

No comments: