Thursday, January 28, 2010

What a beautiful boy he is going to be!!
































Ek en Carla was vakansie vriendinne vir jare lank toe ons jonger was. Daardie vakansies was die beste, ons het so baie pret saamgehad!! So het ons deur die jare bietjie kontak verloor, maar ek was baie aangenaam verras toe sy my luitjie gee en vra of ek nie haar verwagting foto's wil neem nie!

Petrus hulle boer al vir generasies lank op hulle plase in Wellington, so dit het dit ekstra spesial gemaak om hulle 2 se fotos dan ook hier te doen. Ek dink Petrus het gedink hy gaan op een of 2 foto's wees, maar hy is toe omtrent in almal!!

Hier is 'n hele paar van my gunstelinge!! Maar daar is ver oor die 100 wat stunning uitgekom het!! Geniet dit!

Ek hou duimevas vir die seuntjie wat moet kom, ek is seker hy gaan vir julle sommer baie geluk gee xxx

2 comments:

Carla said...

Hoe dan nou anders as om vir Adene te vra? Min mense het so goeie oog en talent! baie dankie,ons is vreeslik gelukkig Dina!

Jani B said...

Jy raak al beter!!! Stunning...