Tuesday, January 19, 2010

Wedding: Nadia en William





















































Nadia en William het hulle troue gevier by Manley's Lodge in Tulbagh. Daar was soveel "attention to detail" gegee, alles het so pragtig saamgelyk. Julle het verseker ook een van die mooiste eerste danse gehad wat ek al gesien het - maar sy is so fyn, en dus kon William haar optel soos 'n veertjie elke keer as hulle gedraai het! Ek wens julle alles wat mooi is vir die toekoms! (Ek sit so bietjie meer foto's op want Nadia is oorspronklik van Namibie - nou kan al die familie en vriende darem sien hoe die troue gelyk het!)

3 comments:

Anonymous said...

Adene, die foto's lyk STUNNING! Ons is regtig so mal daaroor - baie, baie dankie - ek sal jou aanbeveel vir al my vriendinne wat nog moet trou!

- William en Nadia

Anika Lübbert said...

Nadia you look so beautiful!!!! And i heard it was an amazing wedding :)
Anika**

Anonymous said...

WOW!!!Dis stunning! Jul lyk so sprankelend gelukkig! Jy lyk beeldskoon Nadi!!
**Annemi**