Lara en Neil Kirsten verwag hulle eerste! Ek het die fotosessie op Neil hulle se pragtige plaas in Paarl gedoen - Neil het ons teen 'n nou bergpas opgeneem na die bopunt v Paarlberg...ek met my hoogtevrees het nogals nie te sleg gedoen nie. Net as hy rondkyk het ek hom weer atent gemaak op die pad :) Ek het die sessie vreeslik baie geniet saam met julle 2, alle sterkte vir die volgende paar weke :)
Friday, June 18, 2010
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
1 comment:
WOW! Die lig en kleure is gorgeous in hierdie fotos en dit is baie romanties - mens kan die liefde nie miskyk hier nie!
Post a Comment