Sybrant Cillie van Prophotography het my onlangs gekontak om te hoor of ek nie "second shooter" wil wees by Hein en Melindi se troue nie.
Hein het onlangs die wereld landspoed rekord gebreek vir blindes. WOW! Baie groot prestasie. Die storie was onlangs op Carte Blanche, vir die wat kan onthou.
Die ontvangs is gehou in Cape St Martin. Al wat ek kan noem is dat die liefde wat tussen Hein en Melindi is so sterk is mens kan dit werklik voel. Ek het traantjies gepik myself deur die seremonie, dit was net so pragtig om alles te aanskou.
Wel hier is 'n paar van my gunsteling foto's vir die dag:
I am a passionate photographer that spesializes in wedding photography, however, my sevices also include children photography, family photography, maternity and newborn photography, couple and or engagement photography and interior/venue photography.
Website: http://www.adenephotography.co.za
Cell: 0820766017