Showing posts with label stellenbosch wedding photographers. Show all posts
Showing posts with label stellenbosch wedding photographers. Show all posts

Wednesday, March 10, 2010

Wedding: Ingrid en Reon by Kleinevalleij
























































Kleinevalleij is een van my gunsteling venues op die oomblik. Regtig asemrowend, maar ek is 'n moderne, simplistiese mens - so dit pas vreeslik by my smaak.

Ingrid en Reon het die voorreg gehad om hierso te trou! Ek kon nie kies watter fotos om optesit nie, daar het regtig so baie stunning fotos van hierdie troue uitgekom. So hier is bietjie meer as 50 van my gunsteling fotos om die dag te vertel....