Wednesday, March 10, 2010

Wedding: Ingrid en Reon by Kleinevalleij
























































Kleinevalleij is een van my gunsteling venues op die oomblik. Regtig asemrowend, maar ek is 'n moderne, simplistiese mens - so dit pas vreeslik by my smaak.

Ingrid en Reon het die voorreg gehad om hierso te trou! Ek kon nie kies watter fotos om optesit nie, daar het regtig so baie stunning fotos van hierdie troue uitgekom. So hier is bietjie meer as 50 van my gunsteling fotos om die dag te vertel....

2 comments:

Ingrid Visser said...

Ek is absoluut mal oor ons fotos! Dit was so a plesier om met jou te werk. Dit het regtig stunning uitgekom.
Goeie tye en goeie herinneringe! Baie Dankie. Groete Ingrid

Annemari Ruthven said...

Stunning fotos Adene! Baie mooi gebruik van lig, veral die onder die bome lyk so mooi en sag.