Sunday, March 14, 2010

Wedding Preview: Lizl en Corne









Ek het vir Lizl belowe om so bietjie meer foto's op hulle wedding preview te sit....haar suster kon nie by die troue wees nie want sy het 'n paar dae tevore die eerste kleinkind in die familie gelewer. Ek hoop jy, Corne en almal hou baie van die preview!!

6 comments:

Jani B said...

Unbelievable!!!

Unknown said...

WOW !!!
baie geluk julle, lizl jy het asemrowend gelyk! x

Annemari Ruthven said...

Baie mooi! Sien uit om die res te sien!s

ian said...

stunning fotos adene, love die beligting. ws baie lekker om saam met jou te werk. chat gou weer. ian

Unknown said...

Wonderlik, ek kannie wag vir die res, Lizl jy en Corne - Dit was uit n boek.......... Marietjie Mostert

Lizl de Bruyn said...

Adene, Baie Baie dankie vir alles, dit was so lekker om saam met jou te 'werk'. Jy is ongelooflik goed in wat jy doen, ons is baie gelukkig met jou werk so ver kan nie wag om die res van die foto's te sien nie. WoW, WoW WoW. Dit is bo ons verwagtinge!