Tuesday, March 9, 2010

Die Koch familie











Die Koch familie kom van Malmesbury af, en hulle was so vriendelik om na my verloofde (ons trou vandag oor 'n maand!!) se familieplaas toe te ry in Wolseley. Bonita en Stiaan het 3 klein woelige, maar tog te mooi en pragtige dogtertjies....en daar is 'n 4de oppad - 'n seuntjie!!

1 comment:

Michelle Wiese Photography said...

Wow-eks mal oor die foto wat hulle handjies vashou en die dogtertjie swaai! Dis pragtige fotos Adene!