
Sunday, November 29, 2009
Thursday, November 26, 2009
Wedding: Sumari and Herman

























Sumari en Herman het in Riebeek kasteel getrou en toe die onthaal gehou by die pragtige Allesverloren. My asem het omtrent weggeslaan toe ek die saal gesien het, dit was net absoluut stunning gedoen gewees - swart en wit met 'n touch van screaming pink. Polkadots is ook regdeur die tema geneem, tot in Sumari se rok. Dit was so elegant gedoen gewees!
Dit was verseker die warmste dag van die somer sover - 'n volle 35 grade...so ons het omtrent amper omgeval....maar dit het wel gesorg vir 'n lieflike aand.
Ek het so paar maande gelede vir Sumari en Herman 'n verlowingsessie gedoen, dit was so lekker om die pad verder te stap saam met hulle en hulle troue ook te doen.
Julle twee is pragtige mense, ek hoop julle het die mees fantastiese lewe saam!
Kinderskool in Malmesbury


Saturday, November 21, 2009
Thursday, November 19, 2009
Subscribe to:
Posts (Atom)