Wednesday, November 11, 2009

Wedding: Lezel and Jacques













Liesel en Jacques het mekaar al jare gelede ontmoet, en soos die tyd aangeloop het, het hulle paadjies weer gekruis tot hule besluit het om dit 'n lewenslange verbintenis te maak.

Die onthaal was by Rusticana in Paarl. Dankie Lezel dat jy so baie "sports" was en met jou trourok oor die hek geklim het (met die hulp van Jacques, myself en my assistent) dat ons in die pragtige veld met wit blomme kon gaan fotos neem!! Ek is seker jy kan nou sien hoekom en so opgewonde was! Julle lyk pragtig op die fotos.

No comments: