Thursday, November 26, 2009

Kinderskool in Malmesbury


Ek het 'n voorskoolse skooltjie gaan afneem in Malmesbury gister. Ek het nog nie begin tel nie, maar dit was naby aan 40 kinders wat ek in een dag moes afneem! Baie besig maar ek het dit vreeslik geniet, die oulikste kindertjies! Hier is net 2 van die foto's. Tussen myself en my assistent, Michelle Wiese, het ons 3000 fotos geneem! Ek sal later nog opsit! Te pragtig vir woorde!

No comments: