Sunday, November 1, 2009

Die Olivier gesin













June ken ek al van Universiteitsdae, sy is een van my suster se vriendinne. Ek het so 2 maande gelede foto's geneem by hul huis in Welgedacht en June het my toe weer gekontak om nog foto's te kom neem op hulle plaas op Koringberg. Dit is net pragtig daar ek kan verstaan dat sy graag hulle lewe daar ook wou vasvang deur fotos.

No comments: