Thursday, December 10, 2009

Die Hayes gesin




Sy is net 2 weke oud...












Hulle het so bietjie laat aangekom op die plaas...met die verskoning...ons het 4 dogters, om hulle almal regtekry is baie moeilik! Die gesin is van Wellington, baie dankie vir die moeite om deurtekom na my toe. Ek het dit baie geniet! Mooi fotos vir kersfees!

No comments: