Tuesday, December 15, 2009

Die Van der Merwe gesin


















Ek het hierdie fotosessie so baie geniet! Die familie bly op 'n plaas by Villiersdorp - seker die mooiste plaas wat ek nog ooit gesien. Ek het die 3 kinders baie geniet, die een so pragtig soos die ander en die oulikste persoonlikhede. Die plaas is al die 6de geslag in hierdie familie, dit is so 'n voorreg om so 'n fantastiese lewe te kan lei. Plaaslewe is darem net die beste!

1 comment:

Anonymous said...

Dankie Adene!! Die foto's het fantasties gekom. Wat 'n wonderlike ervaring! Jou persoonlikheid weerspieƫl in jou fotos!