Sunday, December 6, 2009

Just a preview: One hot mamma-to-be!



Ek en Karen het saam gewerk 'n paar jaar gelede - aan die begin van ons fashion buying jare. Ja, ek was 'n fashion buyer net na Universiteit...:) Dit is altyd vir my so lekker om te hoor hoe dit met my vriendinne gaan wat nog daar werk. Ons het soveel saam deurgemaak en ook soveel goeie tye saamgehad. Wel, sy is verwagtend met haar eerste...'n seuntjie! Ek is so baie opgewonde vir jou! Jy lyk absoluut stunning, beautiful, radiant...to say the least! Sterkte met alles wat voorle! Daar is nog tonne amazing fotos wat ek geneem het....ek het net eers 'n ton ander fotosessies om te edit en sal seker vroeg volgende week nog opsit!

2 comments:

Unknown said...

Baie dankie vir die sneak preview !... Kan nie wag vir die res.
Mag ek se dat ek baie bly is jy het die buying wereld verlaat ! Jy is n ongelooflike talentvolle fotograaf, en gaan jou beslis gebruik as babatjie eers daar is :)

Jani-MariƩ Breedt said...

Stunning, Stunning, Stunning!!