Thursday, December 10, 2009

Die Herholdt gesin



































Ek ken vir Chrismari van baie kleins af, so dit was baie spesiaal vir my om haar kindertjies vir die eerste keer te ontmoet. Ek het self soveel dae in hierdie tuin gespeel toe ek klein was...dit lyk net nou so bietjie anders 20jaar +...

4 comments:

Anonymous said...

stunning Adene! Ouma lydia van die huis, die tuin en die mense.

Marinda said...

Stunning foto's van die Herholdts.

lydia said...

baie dankie vir die ongelooflike vasvang van hierdie baie spesiale mense in my lewe in sulke lewensgetroue fotografie

Anonymous said...

regtig baie pragtige foto's van die Herholdt's!!!!
Roxy