Tuesday, December 8, 2009

Kinders....














Hier is net 'n paar van die kinders wat ek afgeneem het onlangs by 'n voorskoolse skooltjie. Ek het dit so baie geniet! Dit het my omtrent lank geneem die laaste week om al die fotos te edit...maar nou is alles klaar en het so pragtig uitgekom. Ek sal vir elke ma ten minste 20 - 40 fotos kan gee!!

No comments: