


Jaco kon nie meer wag nie en het my baie mooi gevra om net so paartjies optesit van hulle. Ek druk besig om die 8 troues wat ek die laaste maand gedoen het te edit, en nou moet my famielie sessie mense so bietjie wag...belowe julle sal julle fotos vinnig kry!!
1 comment:
Nie een van ons kan meer wag nie. Dis pragtig.
Post a Comment